Bettie&Clive

Screen shot 2014-06-08 at 5.04.14 PM

cape-town-cityscape-with-mist-2-by-juan-pierre-coleman

cape-town-cityscape-with-mist-2-by-juan-pierre-coleman

Screen shot 2014-06-08 at 6.55.11 PM

EXT. CAPE TOWN – EARLY MORNING

The bright coloured street lights gloom through the thick morning sea mist as a taxi zooms past.

Screen shot 2014-06-08 at 7.02.57 PM

EXT. BUS-STOP – CONTD.

Ons hoor die geraas van verkeer en veraf van toeters en ghatjies (taxi callers):

KTM GHATJIE

KTM, virrie KTM…KTM, KTM!

 Screen shot 2014-06-08 at 7.02.24 PM  —

Voor die dowwe buitelyne van winkels, op die sypaadjie stap ’n jong meisie met sagte blonde-oranje hare en ligte sproete

— Screen shot 2014-06-08 at 8.50.24 PM    —

BETTIE – Sy het stilettos aan met ’n diva-rige outfit en ’n fake Louis Vuitton sak oor haar skouer.

Bettie, ongetraak deur al die geraas, stap oor na die middelbaan tussen die verkeer, oppad na die oorkantste sypaadjie.

Die KTM Ghatjie se geskree kom al hoe nader –

Screen shot 2014-06-08 at 7.01.30 PM

KTM GHATJIE

(sy geskree is besonders hard)

Virrie KTM…KTM, virrie KTM!

Bettie is nou op die sypaadjie.’n Entjie agter haar stap ’n jong ’coloured’ ou met donker bruin ’dreads’ in ’n turban toegedraai;

CLIVE: Hy het ’n skerp gesig, sterk kakebene en donker ernstige oe.

Die taxi met die ghatjie kom verby Bettie en Clive gery. Ons sien die KTM Ghatjie het ’n traffic cone in sy hand.

KTM GHATJIE

(kliphard)

KTM…KTM, virrie KTM!Virrie KTM!

Die taxi stop by ’n rooi robot. Die KTM Ghatjie (wat nou asem skep) kyk vir ’n oomblik slinks na Bettie se kant toe. Hy tel weer sy cone op.

KTM GHATJIE

(sy wenkbroue wat lig)

Heeeeyy…

Clive lag en draai om vir die KTM Ghatjie ’n erkennende smile te gee. Die KTM Ghatjie sien Clive raak, (steeds met die cone in sy hand) knik sy kop en smile stout vir Clive terug.

KTM GHATJIE

Awe Aya…

Bettie draai skierts om, sien Clive agter haar staan en skrik effens. Clive loer ongetraak vir Bettie. Bettie is kwaad en geirreteerd.

Bettie en Clive staan en staar mekaar stip aan. Skielik ruk Bettie haarself op en begin met mening in die straat af stap. Clive besef hy is skuldig.

Iets roois val uit Bettie se sak. Clive hardloop om die ding te vang.

INSERT:

Helderrooi nailpolish lê in Clive se growwe hand met goue ringe aan sy vingers.

 Screen shot 2014-06-08 at 8.36.08 PM

BACK TO BETTIE:

Onbewus van Clive, steeds haastig oppad. Sy stap tot by ’n woelige groep mense wat by ’n taxistop staan en wag. Clive rustig, dog ernstig, stap nader aan waar Bettie nou tussen die groep staan en wag.

Screen shot 2014-06-08 at 6.55.40 PM

  —

’n Taxi stop by die groep. Die crowd begin woes druk, almal wil gelyk inklim. Bettie sukkel om in die taxi te klim. Clive is nog oppad na Bettie. Bettie trap met haar voet op die landing binne die taxi, maar op haar stilettos het sy nie genoeg balans nie en met die gedruk van die groep sien ons hoe sy agteroor val.

Screen shot 2014-06-08 at 7.01.41 PM

Clive se arms, uitgestrek, met die ’nailpolish’ in sy een hand, hou net betyds sy arms uit om Bettie se val te keer. Clive se hand laat val die nailpolish nes Bettie perfek in sy arms beland.

INSERT NAILPOLISH:

Die rooi nailpolish lê gebreek op die teer net onder die taxi deur.

BACK TO TAXI:

Die taxi commuters, almal nog in hulle sitplekke, kyk met die verwagting van entertainment soos hulle plek maak vir ’N NARAGTIGE OU met ’n passion gap (uit voortande), woeste hare en mismatch klere wat homself vorentoe druk om by die oop deur uit te hang.

Met die ondersteuning van die crowd begin hy na Clive beduie.

“Addressing Clive he screams “Kiss her! Kiss her! If I were you, I would kiss her”, pursing his lips, “like this!” he grabs the seat in front of him and to everyone’s amusement, smooches it passionately. The other taxi commuters join to jeer the couple on. The robot turns green and the taxi rolls away with the buffoon hanging out of the window. Sitting in disbelief, with their argument still hanging in the air Bettie notices Clive staring fixedly at something in front of him.”

—  

cape-town-cityscape-with-mist-3-by-juan-pierre-coleman

 
 
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply